R 9 710 | 2 bed property to rent in die bult

Property Description

Chateau Lyon - 2 slaapkamer- beskikbaar vanaf 1 January 2026 Baie skaars! 2 Slaapkamer, 2 Badkamer eenheid. Dubbel verdieping. Stapafstand na die NWU, 250m na die naaste NWU hek. Die eenheid is gelee in Venter Straat, reg oorkant Hoerskool Potchefstroom Gimnasium Baie veilig, in die Cachethof area wat deur Mooirivier beskerming gemonitor word. Kameras op elke hoek. Elektriese omheining, afstandsbeheerde hek. Swembad en sosiale area. Die eenheid het twee parkerings (baie skaars) 150 Meter na die naaste NWU Kampus-hek. Op die bult, stapafstand vir inkopies en kuier. 2 Bokke van die NWU Asto Hokkievelde. Onder is daar 'n badkamer met 'n bad en toilet, kombuis met 'n skottelgoedmasjien en wasmasjien. Leefarea en een kamer onder. Bo is daar nog 'n badkamer, 'n slaapkamer en 'n klein studeerkamer. Die kompleks het CCTV kameras Daar is Fiber beskikbaar (vir eie rekening) Beskikbaar vanaf 1 Januarie 2026 vir @ R 9,710 per maand Kontak ons vandag om 'n besigtiging te skeduleer Nie NSFAS geakkrediteerd nie Availability: 2026-01-01


Property Details

Rental R 9 710

Type of PropertyApartment

Last Updated24 Oct 2025

Rooms

Bedrooms2

Bathrooms2

Property Location

Similar Property in nearby suburbs

Agent

Varsity Agent

Share        

Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Die Bult!


Close