The property listed below is no longer available to rent. Click HERE to view other properties in the area.
4 Eenhede beskikbaar teen R4500.00 elk Eenhede bestaan uit die volgende: 2 Slaapkamers 1 Groot Woonvertrek Kombuis Badkamer Eie Erf Geboude Buitebraai Een van die voordele wat DIE OOG aanbied is dat jy in die bosveld in ‘n vakansie atmosfeer bly. Die landgoed bied ook gesondheidsorg aan en is medies toegerus en 24 uur bystand is beskikbaar vir enige noodgeval. Die hoofhek is toegerus met die mees moderne sekuriteits tegnologie en toegang tot die landgoed behels registrasie en kontrolering van elke persoon wat in en uit die landgoed beweeg. Hitte-beeld kameras word gebruik om die grens-heinings dop te hou.
Rental R 4 500
Type of PropertyRetirement
Last Updated21 Sep 2010
Bedrooms2.0
Bathrooms1.0
Add Email Alert
To receive emails for similar properties in MOKGOPHONG!