The property listed below is no longer available to rent. Click HERE to view other properties in the area.
1 Slaapkamer meenthuis. Gasstoof, privaat tuin omhein, troeteldier vriendelik, kindvriendelik. Onder afdak en agter geslote hek parkering vir kar. Pre-paid elektrisiteit. Watergebruik, gras sny en vullisverwydering ingesluit in huur. Daar is altesame 11 meenthuise op die perseel, almal privaat. Kameras, alarms, beams, paniekknoppies en 2 remote hekke is borg van veiligheid. Plot is slegs 6.5km van die Golden Goose-brug in SW 5, of van die ander kant, sowat 8 km van die Vaal Mall. Alle huurders word deur dieselfde agent bestuur. Baie veilig en rustige omgewing. Bel nou vir n afspraak.
Rental R 3 660
Type of PropertyTownhouse
Last Updated20 Nov 2018
Bedrooms1
Bathrooms1
Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Northdene!