Soek jy 'n veilige, gemaklike en aktiewe plek om jou aftrede te geniet? Bergvallei Aftree Landgoed is die ideale bestemming vir mense van 50 jaar en ouer wat 'n rustige, maar dinamiese leefstyl wil hê. Ons een slaapkamer eenhede met 'n badkamer en ingeboude kaste is perfek vir individue wat 'n pragtige, goed-geleë huis wil hê. Maar dit is nie net 'n huis nie – dit is 'n gemeenskap! Elke maand bied ons 'n verskeidenheid aktiwiteite aan om jou besig en jonk te hou. Van sosiale geleenthede , ons help jou om jou energie in 'n positiewe rigting te lei! Kenmerke van Bergvallei Aftree Landgoed: 24 uur sekuriteit: Jou veiligheid is ons prioriteit. Koop krag: Beheer oor jou eie verbruik. Wild omgewing: Geniet die rustige natuurskoon en die pragtige omgewing. Fasiliteite: Haar- en skoonheids salon, wasgoeddienste, eetsaal, biblioteek, en nog vele meer. Kontak ons vandag en kry jou eerste maand gratis huur! Maak Bergvallei Aftree Landgoed jou huis – 'n plek waar jy die lewe kan vier, elke dag! Jou nuwe begin wag op jou!
Rental R 9 590
Building Size40 m2
Price Per SQMR 239 m2
Type of PropertyApartment
Lease TermNegotiable
Last Updated07 Apr 2025
Kitchen1
Bedrooms1
Bathrooms1
Lounges1
Carports1
SecurityYes
Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Montana Tuine!