Die eenheid is ideaal gelee in die gewilde Bougainvilla aftreeoord in Montana-Tuine. Die eenheid is kompleet met 2 slk, 1 badk, Afdak vir u motor, Oopplan sit/eetkamert, heerlike stoep met afdak en klein tuin. Die oord bied die volgende fasliteite: 24 uur sekuriteit Sorgsentrum, Kliniek en doktersbesoeke Bussie na die winkels Skoonheidsalon Haarsalon Eetsaal / gemeenskapsaal Koffiekroeg en vele meer
Rental R 9 200
Building Size78 m2
Price Per SQMR 117 m2
Type of PropertyRetirement
Lease Term12 months
Pets AllowedYes
Last Updated25 Apr 2024
Kitchen1
Bedrooms2
Bathrooms1
Lounges1
Dining Room1
Patio1
Carports1
SecurityYes
Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Montana Tuine!