The property listed below is no longer available to rent. Click HERE to view other properties in the area.
Kom geniet aftrede in die immergewilde Bougainvilla Aftreeoord in Montana-Tuine. Die eenheid is kompleet met 1 slk, 1 badkamer, oopplan kombuis / sitkamer en balkon, afdak vir u motor Die oord bied die volgende fasiliteitSorgsentrum, kliniek en doktersbesoeke aan die oord Bussie na die winkels Eet / gemeenskapsaal Biblioteek Haarsalon Skoonheidsalon Koffiekroeg
Rental R 7 220
Type of PropertyRetirement
Lease Term12 months
Last Updated20 Mar 2024
Kitchen1
Bedrooms1
Bathrooms1
Lounges1
Carports1
SecurityYes
Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Montana Tuine!