The property listed below is no longer available to rent. Click HERE to view other properties in the area.
Bachelor eenheid beskikbaar in die immergewilde Bougainvilla Aftreeoord, Montana- Tuine Die eenheid is ideaal vir die ouers persoon wat nog selfversorgend is. Die oord beskik oor die volgende fasiliteite 24 uur sekuriteit Eetsaal Gemeenskapsaal Sorgsentrum Koffiekroeg Kiosk Kliniek met doktersbesoeke Bussie na die winkels Haarsalon Skoonheidsalon Bibliioteek Skoonmaakdienste / wassery en vele meer
Rental R 5 600
Type of PropertyRetirement
Lease Term12 months
Last Updated28 Feb 2024
Bedrooms1
Bathrooms1
Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Montana Tuine!