The property listed below is no longer available to rent. Click HERE to view other properties in the area.
THIS IS A RETIREMENT VILLAGE Kom geniet die afgetrede lewe hier by ons. Almal bo 50 jaar welkom ons bied die volgende: 24 Uur Sorgsentrum Tuis Versorgings Diens Spreek Kamers Eetsaal, Wassery, en n Salon Sitkamer met Biblioteek Naby aan die N1 en N4 Hoewee 3km vanaf Montana Hospitaal. Naby aan die Kolonade Winkel Sentrum met n bussie wat 3 maal n week daarheen gaan Ons het kerk sondae oggende met fliek dae. daar is ook n snoepie in die hoof gebou. by ons kos saal is daar ook nou ontbyt beskikbaar op vooraf bespreking
Rental R 4 500
Type of PropertyApartment
Lease Term12 months
Last Updated12 Oct 2018
Bedrooms1
Bathrooms1
Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Montana!