For the latest information on COVID-19 visit sacoronavirus.co.za

R 11 600 | 3 bed property to rent in montana

Property Description


Huis (duet) se besonderhede is as volg : • Groot sitkamer • Woonkamer • Eetkamer • Oopplan kombuis (wat plek het vir dubbel yskas, skottelgoedwasser, wasmasjien & tuimeldroer. • Courtyard vir wasgoed. • Tandem garage (maw 2 motors agtermekaar) • Stoep (nie braai nie) • 3 slaapkamers • Hoofslaapkamer baie groot met 3 x dubbel ingeboude kaste. • 2 x badkamers (1 badkamer het stort in bad) Netjiese tuin met boorgat en besproeiing wat eienaar self instand hou. (Toegang moet verleen word vir tuindienste_ Ongelukkig is die tuin net geskik vir 1 of 2 klein huis hondjies (soos Maltesies, Yorkies) Gelee naby Montana Hoerskool en Magalieskruin Laerskool. Prepaid krag, water en vullisverwydering vir huurder se eie rekening. Deposito 2 maande se huur


Property Details

RentalR 11 600

Type of PropertyTownhouse

Last Updated31 May 2021

Rooms

Bedrooms3

Bathrooms2

External Features

Garages2

Similar Property to rent in surrounding areas

  Busy loading results...

Property Location


Agent

Louis Burger

Share

Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Montana!