The property listed below is no longer available to rent. Click HERE to view other properties in the area.
Twee slaapkamer simpleks in Wierdapark te huur beskikbaar onmiddellik of 01 Junie 2020 Die nuut opgeknapte eenheid is ruim en netjiese en bestaan uit 2 slaapkamers met ‘n aparte sit- en eetkamer en ‘n vol badkamer. Buite is ‘n toesluitmotorhuis met een afdak voor dit en die tuin bied spasie om langs die ingeboude vuurmaakplek te ontspan. Hierdie kompleks grens aan die Bishop Bird Park en is loopafstand van skole, kleuterskole en die winkelsentrum Mall @ Reds. Die kompleks word goed onderhou met toegangsbeheer wat streng toegepas word en daar is ook ontspanningsgeriewe wat die inwoners kan geniet. Garages : 1
Rental R 8 000
Type of PropertySimplex
Last Updated25 May 2020
Bedrooms2
Bathrooms1
Garages1
Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Wierda Park!