The property listed below is no longer available to rent. Click HERE to view other properties in the area.
Hierdie woonstel/Simplex is so groot dat jy byne hele huis se meubels kan inpas. Die woonvertrek is volle 13 by 4 meter. Groter as dubbele motorhuis. Langs die woonvertrek is 'n toegeboude stoep wat gebruik word as kantoor/enkelbed slaapkamer. Langs die toegeboude stoep is 'n ruim kamer met ingeboude kaste en die kamer se deur maak oop regoor die badkamer aan die anderkant van 'n kort gangetjie. Die badkamer is ruim met stort in die bad en ook spesiale plek vir 'n groot bo-laai wasmasjien. Die kombuis het voldoende kaste, maar die ruimte daar is redelik beperk. Voldoende plek vir skottelgoed wasser en twee mense wat life is vir mekaar. Die simpleks/woonstel is op die eerste vloer en het veiligheidsdeur, dus baie veilig soos tewens die hele blok van Aida to by Rigoletto. Alles met elektriese heinings omring. Aan die eenheid is ook een afdak (Toesluitbaar) togewys. Hierdie eenheid is oorkant die straat van Doringkloof Mall en net om die draai van SARS se groot kantore. Dit neem ongeveer 1 minuut om op die N1 snelweg aan te sluit by Bothalaan oprit. Verskeie kleuteskole is in die omgewing en so ook skole soos Doringkloof Laerskool en Irene Primary. Die mense wat hier woon I ook baie vriendelik en gee baie om vir mekaar. Maak asseblief gou om die eenheid te bespreek, want teen die prys sal dit gou verhuur.
Rental R 5 950
Type of PropertyApartment
Last Updated30 Jan 2025
Bedrooms1
Bathrooms1
Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Doringkloof!