Beskikbaar: Onmiddellik Die eienaars verkies ’n enkel jong werkende dame of student. Hierdie pragtig opgeknapte eenheid bied privaatheid, moderne afwerkings en die gerief van ’n veilige "lock-up-and-go" leefstyl, ideaal vir iemand wat sekuriteit en gerief waardeer. Eienskappe: Ruim oopplan leef- en slaaparea Moderne kombuisie met voldoende kasruimte Plek vir ’n enkeldeur-yskas en ’n bo- of voorlaai-wasmasjien Moderne badkamer met groot instapstort Ingeboude klerekas Privaat ingang Privaat, omheinde binneplaas/patio Veilige "manual" garage Sekuriteitskameras op die eiendom Water en elektrisiteit by die huur ingesluit Internet/WiFi nie ingesluit nie – huurder moet eie verbinding reël Geen troeteldiere toegelaat nie Kontak Reliable Realty vandag om ’n besigtiging te reël. Availability: Immediately
Rental R 6 499
Type of PropertyApartment
Last Updated20 Jun 2026
Bedrooms1
Bathrooms1
Garages1
Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Constantia Park!