Die eenheid is 'n baie skaar ekstra grote 1 slk in die gewilde Bougainvilla Aftreeoord en is kompleet met 'n baie ruime slaapkamer, badkamer, Groot kombuis / sitkamer, balkon en afdak vir u motor. Fasiliteite: 24 uur Sekuriteit Haarsalon Skoonheidsalon Biblioteek Eet / gemeenskapsaal Sorgsentrum Kliniek met dotersbesoeke en vele meer
Rental R 8 100
Building Size51 m2
Price Per SQMR 158 m2
Type of PropertyRetirement
Lease Term12 months
Last Updated01 May 2025
Kitchen1
Bedrooms1
Bathrooms1
Lounges1
Carports1
Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Montana Tuine!