Kom wees deel van die gewilde aftreeoord in Montana. die eenheid is baie gewild en goed gelee in die dienssentrum vir u gerief. Die eenheid is kompleet met 1 slk, kombuis en badkamer Fasiliteite: 24 uur Sekuriteit Skoonheidsalon Haarsalon Biblioteek Wildreservaat met staproetes en jukskeibaan Sorgsentrum, kliniek en doktersbesoeke Bussie na winkels Eet / gemeenskapsaal met etes vanaf R 37 / ete Paniekknoppie in eenheid
Rental R 5 900
Building Size40 m2
Price Per SQMR 147 m2
Type of PropertyRetirement
Lease Term12 months
Last Updated01 May 2024
Kitchen1
Bedrooms1
Bathrooms1
SecurityYes
Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Montana Tuine!