The property listed below is no longer available to rent. Click HERE to view other properties in the area.
Gelee in n veiliheids kompleks net buite Vanderbijlpark is die pragtige nuut geboude aftree oord vir ons ouer mensies.Heeltemal modern uitgele en oopplan kombuis en sitkamer wat die meenthuis groot en ruim laat voorkom.Met twee slaapkamers en een badkamer,geteelde garage met die plekkies vir die was masjien in die garage.Geen troedeldiere word toegelaat nie.Wees gerus en veilig en skakel my vir n viewing.
Property FeaturesUnfurnished
Letting Fee R 0
Rental R 6 600
Deposit R 0
Type of PropertyTownhouse
Lease TermLong Term
Pets AllowedNo Pets
Last Updated14 Apr 2015
Bedrooms2
Bathrooms1.0
Living AreaOpen plan
GaragesSingle lock-up
FencingFully fenced
SecuritySecure complex
LocalityClose to schools, Close to transport, Close to shops
Add Email Alert
To receive emails for similar properties in VANDERBIJLPARK!